Back to Jobs
W

Operationele Bestuurder Assistent / Operations Manager Assistent

WerfnetName Unverified
South AfricaFull-timetrade-construction-jobsPosted 30 Jul 2026

Job Description

Reference: PTA000482-AF -1 Ligging: Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika Werksomgewing: Meestal Afstandswerk (Af en toe persoonlike vergaderings) Pos Tipe: Permanente Deeltydse Pos Oorsig Ons is op soek na 'n hoogs georganiseerde, proaktiewe en oplossingsgedrewe Assistent vir 'n Operasionele Bestuurder om die daaglikse administrasie, kliëntekommunikasie en operasionele funksies van verskeie besighede te bestuur. Die ideale kandidaat moet gemaklik wees om tussen verskillende projekte te skakel, onafha…