Back to Jobs
W

Digitale Bemarking & E-Handel Administrateur / Digital Marketing & E-Commerce Administrator

WerfnetName Unverified
South AfricaFull-timecreative-design-jobsPosted 30 Jul 2026

Job Description

Reference: PTA000480-AF -1 Ligging: Onderstepoort, Pretoria, Gauteng Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd Vlak: Middelvlak Oorsig 'n Groeiende onderneming is opsoek na 'n kreatiewe en detailgeoriënteerde Digitale Bemarking- & E-Handel Administrateur om by hul span aan te sluit. Hierdie pos is ideaal vir 'n kandidaat met 'n passie vir digitale bemarking, sosiale media, e-handel en inhoudskepping. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die maatskappy se digitale teenwo…