Back to Jobs
Northern Cape, South Africalogistics-warehouse-jobsPosted 8 May 2026

Job Description

Ons kliënt in die landbou- en kleinhandel sektor is op soek na n dinamiese en resultaatgedrewe kandidaat om hul span te versterk. WINKELBESTUURDER Garies, Noord-Kaap Vereistes: - Graad 12 met minimum 6 8 jaar ondervinding in kleinhandel verkope - Bewese ervaring in winkel- of spanbestuur - Sterk kommunikasie- en onderhandelingsvaardighede - Vermoë om professioneel met personeel, kliënte en belanghebbendes op alle vlakke te skakel - Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office - Goeie kennis van klein…