Back to Jobs
O

Werkswinkelbestuurder / Workshop Manager

Ficksburg, South AfricaFull-timeengineering-jobsPosted 16 Oct 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid. Minimum Vereistes: Graad 12; 4-5 jaar minimum ervaring in motor omgewing as werkswinkel bestuurder; Toyota ondervinding sal voorkeur geniet; Gekwalifiseerde diesel werktuigkundige; Geldige rybewys; Kennis van Toyota werkswinkel prosedures. Vaardighede: Rekenaarvaardig (MS Office); Goeie kommunikasie in Afrikaans en Engels; Onderhandelings vaardigheid…