Back to Jobs
W

Verkoopsverteenwoordiger / Sales Representative

WerfnetName Unverified
South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 20 Aug 2026

Job Description

Reference: PTA000543-AF -1 Ligging: Benoni, Gauteng Werksomgewing: Verkope / Veldgebaseerd Salaris: Ongeveer R35 000 – R50 000 per maand , plus 'n kommissiestruktuur Oorsig 'n Gevestigde onderneming is opsoek 'n ervare en tegnies-ingestelde Verkoopsverteenwoordiger in die Benoni-omgewing. Die ideale kandidaat moet oor 'n sterk tegniese en kommersiële agtergrond beskik en relevante ervaring hê binne die mynbou-, industriële of metallurgiese sektor . Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die…