Back to Jobs
O

Tractor Mechenic / Trekkerwerktuigkundige

Free State, South Africalogistics-warehouse-jobsPosted 10 May 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Herstel van Landboutoerusting. Minimum vereistes: Graad 12; Gekwalifiseerde trekkerwerktuigkundige met 3-5 jaar ondervinding; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Goeie interpersoonlike vaardighede; Goeie organisasie vermo; Goeie konflik hantering; Goeie tydsbestuur; Moet onder druk kan funksioneer. Verantwoordelikhede: Diens en herstel van landbou toerusting; Hantering van werkkaarte; Ev…