Back to Jobs
C

Production Manager Stellenbosch

Stellenbosch, South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 20 Aug 2026

Job Description

Reference: GTG001957-SUZ-1 PRODUKSIEBESTUURDER – APPELS & PERE Kouebokkeveld | ±50 km vanaf Ceres | Wes-Kaap Is jy 'n praktiese landboukundige met 'n passie vir vrugteproduksie? Ons kliënt bied 'n uitstekende geleentheid aan 'n Produksiebestuurder om deel te word van 'n gevestigde vrugteboerdery in die pragtige Kouebokkeveld , ongeveer 50 km vanaf Ceres. Hierdie is meer as net 'n plaasbestuurpos – dit is 'n geleentheid vir iemand wat verantwoordelikheid wil neem, mense wil lei en direk 'n versk…