Back to Jobs
O

Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering

Bloemfontein, South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 26 May 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk. Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis. Minimum vereistes: Graad 12; Com graad of gelykwaardige kwalifikasie; FAIS Akkreditasie (NQF5, RE5 en RE1) voltooi; 5 jaar ondervinding in ‘n bestuursomgewing; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Sterk analitiese vaardighede; Sterk onderhandelings…