Back to Jobs
W

Kantoor Administrateur

WerfnetName Unverified
Centurion, South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 7 Jul 2026

Job Description

Reference: PTA000418-AO-1 Kantoor Administrateur (Boekhouding & Debiteure) – Centurion Ligging: Centurion, Gauteng Diensverband: Voltyds Vakature Beskikbaar 'n Gevestigde maatskappy in Centurion is op soek na 'n goed georganiseerde en detailgeoriënteerde Kantooradministrateur om hul span te versterk. Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir 'n ervare administratiewe professionele persoon met 'n sterk agtergrond in boekhouding en debiteurebestuur . Indien jy proaktief, akkuraat is en daarvan ho…