Back to Jobs
W

Junior Betaalrol (Payroll) Administrateur

WerfnetName Unverified
Pretoria, South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 14 Jul 2026

Job Description

Ons is op soek na ’n junior betaalroladministrateur wat graag wil leer, groei en ontwikkel. Hierdie geleentheid is ideaal vir iemand wat ’n sterk leerhouding, goeie administratiewe vermoë en ’n opregte belangstelling in betaalrol- en menslikehulpbronadministrasie het. Ervaring is onderhandelbaar — ons soek in die eerste plek iemand wat opleibaar, noukeurig, verantwoordelik en gemotiveerd is om kennis op te doen en in die rol te ontwikkel. Indien jy ’n goeie grondslag het en bereid is om hard te…