Back to Jobs
W

Junior Attorney Tshwane (Pretoria)

WerfnetName Unverified
South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 12 Aug 2026

Job Description

Reference: PTA000512-DG -1 Posbenaming: Junior Prokureur / Junior Attorney Ligging: Annlin-Wes, Pretoria Werksomgewing: Kantoor-gebaseer Oorsig 'n Gevestigde regspraktyk in Annlin-Wes, Pretoria is op soek na 'n gemotiveerde Junior Prokureur om by hul span aan te sluit. Die ideale kandidaat sal blootstelling kry aan beide litigasie en kommersiële reg , asook algemene prokureurswerk. Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir 'n junior prokureur wat sy of haar praktiese ervaring verder wil ontwikk…