Back to Jobs
M

Joernalis Internskap: Landbouweekblad

Media24Name Unverified
Cape Town City Centre, South AfricaContractcreative-design-jobsPosted 7 Nov 2026

Job Description

Wou jy nog altyd n verslaggewer wees? Doen nou aansoek vir Media24 se internskapposisie(12 maande, vanaf Februarie 2027) vir knap digitale joernaliste by ons Afrikaanse titel Landbouweekblad. Doen aansoek as jy: n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het. Nuuskierig is oor die wêreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan. Gretig is om te leer en groei. Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of pl…