Back to Jobs
W

Finansiële Parabeplanner / Financial Paraplanner

WerfnetName Unverified
Pretoria, South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 12 Jul 2026

Job Description

Reference: PTA000429-AF -1 Ligging: Faerie Glen, Pretoria, Gauteng Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd (Finansiële Dienste) Werksure: Maandag tot Vrydag 08:00 - 16:30 Oorsig 'n Gevestigde, onafhanklike finansiële beplanningspraktyk is opsoek na 'n Finansiele Parabeplanner om by hul professionele span aan te sluit. Hierdie rol is ideaal vir 'n analitiese en detailgeoriënteerde kandidaat wat 'n passie het vir finansiële beplanning en daarna streef om hoë gehalte tegniese ondersteuning aan Finansiële…