Back to Jobs
W

Finansiële Bestuurder / Financial Manager

WerfnetName Unverified
Centurion, South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 22 Aug 2026

Job Description

Reference: PTA000547-NH-1 Posbeskrywing: Finansiële Bestuurder Posbenaming: Finansiële Bestuurder Bedryf: Mynbou / Mynindustrie Werksplek: Hoofsaaklik kantoor-gebaseer, met gereelde of ad hoc besoeke aan die myn in Thabazimbi Vergoeding: Tot R120 000 per maand, afhangend van ervaring en kwalifikasies Byvoordele: 13de tjek, verblyf tydens myn-besoeke voorsien, en petrolkoste vergoed Doel van die pos Die Finansiële Bestuurder sal verantwoordelik wees vir die algehele finansiële bestuur van die ma…