Back to Jobs
W

Clerk JHB - Western Suburbs

WerfnetName Unverified
South AfricaFull-timeaccounting-finance-jobsPosted 12 Aug 2026

Job Description

Reference: PTA000511-AF -1 Ligging: Wes-Rand, Gauteng Werksure: Maandag tot Vrydag, 08:00 – 16:00 Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd Vlak: Middelvlak tot Senior Oorsig 'n Gevestigde maatskappy in die logistiek- en vragmotorvervoerbedryf is opsoek na 'n ervare en goed georganiseerde Administratiewe Klerk om die administratiewe funksie van die vervoerafdeling te ondersteun. Die ideale kandidaat sal reeds minstens 2 jaar ondervinding binne die vragmotorvervoer- of vervoersektor hê en vertroud wees m…