Back to Jobs
O

Branch Manager / Takbestuurder

Willowmore, South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 26 May 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area/gebied. Minimum Vereistes: Graad 12 met ‘n landbou kwalifikasie voordelig; 3 Jaar bestuursondervinding in ‘n landbou en handel omgewing; Kennis van landbou produkte sal voordelig wees; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede; Syfer…