Back to Jobs
V

Bestuurder Paarl

Vine RecruitmentName Unverified
Paarl, South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 7 Jul 2026

Job Description

Reference: CPT000464-AE-1 Ons Klient in Paarl is op soek na 'n dinamiese, ervare en resultaatgedrewe Sitrus Senior Produksiebestuurder om leiding te neem oor ons sitrusproduksie en verwante boerderybedrywighede. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die strategiese beplanning, bestuur en optimalisering van alle produksie-aktiwiteite om volhoubare groei, uitnemende gehalte en maksimum produktiwiteit te verseker. Verantwoordelikhede Strategiese beplanning, bestuur en uitvoering v…