Back to Jobs
D

Assistent Rekenmeester - Ceres

DUTOITName Unverified
Ceres, South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 9 Sept 2026

Job Description

DUTOIT AGRI verlang die dienste van `n dinamiese persoon om sy Finansiele Bestuurspan by Produksie Wes-Kaap te versterk. Die posbekleërs sal aan een van die Finansiële Bestuurders van Produksie Wes-Kaap rapporteer, en verantwoordelik wees vir die voorbereiding van bestuurstate en die volledige finansiële ondersteuning van die landgoedere. Sleuteltake sluit in: Voorbereiding van alle maandelikse bestuurstate vir die area, met afwykings verduidelikings ingesluit Bank, krediteure, debiteure en joe…