Back to Jobs
O

Administratiewe Klerk / Administrative Clerk

Cradock, South AfricaFull-timelogistics-warehouse-jobsPosted 16 Oct 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling. Minimum Vereistes: Graad 12; 2 -3 jaar ondervinding in handelsomgewing; Kennis van AS400 sal `n voordeel wees; Geldige rybewys. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë; Goeie verkopevaardighede. Verantwoordelikhede: Hanteer fakture en joernale; Byhou van daaglikse brandsto…