Back to Jobs
O

Aankope Bestuurder: Besproeiing / Procurement Manager: Irrigation

Ladybrand, South AfricaFull-timesales-jobsPosted 16 Oct 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Om winsgewende groei en volhoubare uitbreiding van OVK se besproeiingskategorie te verseker. Lei die strategiese groei en kommersiële prestasie van die besproeiingskategorie, bestuur die produkreeksfunksie en ondersteun takke en kliënte. Minimum Vereistes: Minimum 10 jaar toepaslike ondervinding in landboubesproeiing, met bewese kommersiële en tegniese kundigheid; Bewese ervaring in aankope, verskafferonderhandeling, voorraad- en kategoriebestuur; bestuurs- en leierskapse…